ai [boodskap #127565] |
So, 25 Augustus 2019 18:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ai
Afbreking: ai
Tussenwerpsel: ai
Betekenis:
• Uitroep van geluk of plesier.
• Uitroep van teleurstelling of misnoeë.
Gebruik:
• Ai, maar die lewe is lekker!
• Ai! Dit is 'n groot gemors!
Sinoniem:
• a
• aai
• aag
Vertaling:
Engels: ah!, o(h)!; ow!, ouch!
Nederlands: ai
Selfstandige naamwoord: ai
Meervoud: ais
Verkleinwoord: aijie
Meervoud van verkleining: aijies
Betekenis:
• Die drievingerige luiaard, 'n soogdier van die Suid-Amerikaanse reënwoude, Bradypus tridactylus.
Gebruik:
• Ons het 'n ai in die dieretuin gesien.
Vertaling:
Engels: pale-throated sloth
Nederlands: ai
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|