agterkom [boodskap #127563] |
So, 25 Augustus 2019 16:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agterkom
Afbreking: ag•ter•kom
Samestelling: agter (bw.) + kom (ww.)
Werkwoord: kom agter, agterkom
Verlede tyd: het agtergekom
Betekenis:
• Iets besef of daarvan uitvind.
Gebruik:
• Sy het agtergekom hy jok vir haar.
Sinoniem:
• vasstel
• uitvind
• ontdek
Vertaling:
Engels: to discover, realise, notice, find out
Nederlands: achterkomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|