afspraak [boodskap #127560] |
So, 25 Augustus 2019 13:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afspraak
Afbreking: af•spraak
Selfstandige naamwoord: afspraak
Meervoud: afsprake
Verkleinwoord: afsprakie
Meervoud van verkleining: afsprakies
Betekenis:
• Gereelde ontmoeting. 'n Reëling om op 'n bepaalde tyd en plek te ontmoet.
• 'n Mondelingse ooreenkoms.
Gebruik:
• Ek het vir jou 'n afspraak by die dokter gemaak.
• Maar dis mos nie volgens ons afspraak nie.
Verwant:
• afspraakboek
• afspraakplek
• afspraaktyd
Vertaling:
Engels: appointment, date; arrangement, agreement, understanding
Nederlands: afspraak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|