afrigter [boodskap #127559] |
So, 25 Augustus 2019 10:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afrigter
Afbreking: af•rig•ter
Selfstandige naamwoord: afrigter
Meervoud: afrigters
Verkleinwoord: afrigtertjie
Meervoud van verkleining: afrigtertjies
Betekenis:
• Iemand wat mense of diere begelei om hul prestasie te verbeter.
Gebruik:
• Ná die tweede wedstryd is die afrigter in die pad gesteek.
• In 2004 is Du Randt deur die nuwe afrigter Jake White vir die Springbokke gekies.
Sinoniem:
• breier
• drilbaas
• drilmeester
• instrukteur
Verwant:
• afrig
• afrigting
Vertaling:
Engels: coach, trainer
Nederlands: trainer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|