advertensie [boodskap #127555] |
So, 25 Augustus 2019 08:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
advertensie
Afbreking: ad•ver•ten•sie
Selfstandige naamwoord: advertensie
Meervoud: advertensies
Verkleinwoord: advertensietjie
Meervoud van verkleining: advertensietjies
Betekenis:
• Aankondiging wat poog om mense te oorreed om iets te koop, dikwels oor radio, TV, of gedrukte media versprei.
Gebruik:
• Die reklamebeheerraad het die onsensitiewe advertensie verban.
Sinoniem:
• reklame
Afgelei:
• advertensiebord
Verwant:
• adverteer
• adverteerder
Afkorting:
• advt.
Vertaling:
Engels: advertisement
Nederlands: advertentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|