Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adverteerder
adverteerder [boodskap #127554] So, 25 Augustus 2019 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
adverteerder
Afbreking: ad•ver•teer•der


Selfstandige naamwoord: adverteerder
Meervoud: adverteerders
Verkleinwoord: adverteerdertjie
Meervoud van verkleining: adverteerdertjies

Betekenis:
• Persoon of instansie wat iets adverteer om 'n produk of diens te verkoop; iemand wat reklame doen.

Gebruik:
• Die grootste adverteerder het as gevolg van die swak beriggewing onttrek.

Verwant:
• adverteer
• advertensie

Afkorting:
• advt.

Vertaling:
Engels: advertiser
Nederlands: adverteerder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adverteer
Volgende onderwerp: advertensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 05:33:47 MGT 2024