Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Battersea
Battersea [boodskap #127538] Vr, 23 Augustus 2019 19:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Battersea se kragsentrale.
Battersea se kragsentrale.
Battersea is 'n wyk van Londen, suid van die Teems. Die plek is bekend vir sy ikoniese elektriese kragstasie. Die Battersea-kragsentrale is 'n uitstekende voorbeeld van die industriƫle Art Deco-boukuns. Dit is in 1933 in bedryf gestel en in 1983 afgeskakel.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Batten, Jean
Volgende onderwerp: Baudelaire, Charles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 03:46:17 MGT 2024