afkraak [boodskap #127526] |
Wo, 21 Augustus 2019 05:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afkraak
Afbreking: af•kraak
Samestelling: af (bw.) + kraak (ww.)
Werkwoord: kraak af, afkraak
Verlede tyd: het afgekraak
Betekenis:
• (figuurlik) Op 'n kleinlike en afbrekende wyse kritiseer; vernietigend beoordeel.
• Om iets af te breek deur dit te kraak.
Gebruik:
• Moenie jou boetie so afkraak nie.
• Toe hy die boom se bas afkraak, sien hy 'n spinnekop weghardloop.
Sinoniem:
• afknou
• verkleineer
Antoniem:
• komplementeer
• opbou
• prys
Verwant:
• afkraker
Vertaling:
Engels: to belittle, demean; to crack off
Nederlands: afkraken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|