anekdoties [boodskap #127523] |
Di, 20 Augustus 2019 13:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
anekdoties
Afbreking: anek•do•ties
Byvoeglike naamwoord: anekdoties
Attributief: anekdotiese
Betekenis:
• Berustend op anekdotes ('n kort storie oor 'n interessante of snaakse gebeurtenis of voorval).
Gebruik:
• Jou anekdotiese bewys is net dit – anekdoties.
Verwant:
• anekdote
Vertaling:
Engels: anecdotal, anecdotic
Nederlands: anekdotisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|