wittes [boodskap #127477] |
Vr, 16 Augustus 2019 21:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wittes
Afbreking: wit•tes
Selfstandige naamwoord: witte
Meervoud: wittes
Betekenis:
• Meer as een voorwerp wat wit van kleur is.
• Blanke persone; witmense; kaukasiërs.
Gebruik:
• Hy dra graag rooi hemde, maar nie wittes nie.
• Swart Ekonomiese Bemagtig (SEB) word dikwels misbruik om teen wittes te diskrimineer.
Antoniem:
• swartes
Vertaling:
Engels: whites
Nederlands: witten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|