Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bye
bye [boodskap #127445] So, 11 Augustus 2019 16:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bye wat stuifmeel na hul korf toe dra.
Bye wat stuifmeel na hul korf toe dra.
bye
Afbreking: bye
Uitspraak: /ˈbəɪ̯jə/


Selfstandige naamwoord: by
Meervoud: bye
Verkleinwoord: bytjie
Meervoud van verkleining: bytjies

Betekenis:
• Meervoud van by; meer as een by. Vliesvleuelige insekte wat heuning maak en seer steek (Apis mellifica).

Gebruik:
• Byeboere hou bye aan om heuning en was te versamel, of om landbou-oeste te bestuif.

Spreekwoord:
• Tussen die bye, maar nog nie by die koek nie. [Byna, maar nog nie heeltemal nie.]

Afgelei:
• byekorf
• byewas

Vertaling:
Engels: bees
Nederlands: bijen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mamparra
Volgende onderwerp: pontifikaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 20:58:18 MGT 2024