fluister [boodskap #127439] |
So, 11 Augustus 2019 12:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fluister
Afbreking: fluis•ter
Werkwoord: fluister
Verlede tyd: het gefluister
Teenwoordige deelwoord: fluisterend
Betekenis:
• Iets saggies sê; met 'n gedempte stem praat sodat ander mense nie kan hoor nie.
• In die geheim vertel.
Gebruik:
• Hy fluister saggies in my oor.
• Sy het hom iets in die oor gefluister.
Antoniem:
• skree
Afgelei:
• fluistery
• fluisteraar
• fluisterend
• fluistergesprek
• fluistering
• fluisterstem
• fluisterstorie
• fluistertaal
Vertaling:
Engels: to whisper; to tell a secret
Nederlands: fluisteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|