vensterruit [boodskap #127430] |
So, 11 Augustus 2019 07:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vensterruit
Afbreking: ven•ster•ruit
Samestelling: venster + ruit
Selfstandige naamwoord: vensterruit
Meervoud: vensterruite
Verkleinwoord: vensterruitjie
Meervoud van verkleining: vensterruitjies
Betekenis:
• Stuk glas wat in 'n raam pas; glaspaneel van 'n vensterraam.
Gebruik:
• Hy loer deur die vensterruit om se sien wat die buurman doen.
• Sy klim in haar kar en draai die vensterruit af.
Sinoniem:
• glasruit
Vertaling:
Engels: windowpane
Nederlands: vensterruit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|