Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barrakuda (Sphyraena barracuda)
Barrakuda [boodskap #127421] Sa, 10 Augustus 2019 18:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Barrakuda.
'n Barrakuda.
Die barrakuda (Sphyraena barracuda) is 'n vaartbelynde en torpedo-agtige vis wat met groot snelheid kan beweeg en uiters venynig is; word tot 1,8 meter (6 vt.) lank met ’n gewig van meer as 45 kg (100 pond). Kom hoofsaaklik aan die Natalse kus voor en word as ’n uitstekende sportvis beskou. Dit is egter nie 'n gewilde eetvis nie.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barometer
Volgende onderwerp: Barrés, Maurice
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:14:02 MGT 2024