alweer [boodskap #127409] |
Sa, 10 Augustus 2019 08:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alweer
Afbreking: al•weer
Samestelling: al + weer
Bywoord: alweer
Betekenis:
• Weer 'n keer; nog 'n keer.
Gebruik:
• Baklei julle alweer?
• Die tyd vlieg; dit is alweer Augustus.
Sinoniem:
• opnuut
• nogmaals
Vertaling:
Engels: again, once more
Nederlands: alweer
Nota:
• Kan ook los geskryf word as "al weer".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|