meen [boodskap #127397] |
Vr, 09 Augustus 2019 11:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meen
Afbreking: meen
Werkwoord: meen
Verlede tyd: het gemeen
Teenwoordige deelwoord: menende
Betekenis:
• Van mening wees; die bedoeling huldig.
Gebruik:
• Hoe meen meneer dan nou?
• Want as iemand meen dat hy iets is, terwyl hy niks is nie, mislei hy homself. [Galasiërs 6:3]
Sinoniem:
• bedoel
• reken
• dink
• voel
Vertaling:
Engels: to mean, intend, suppose
Nederlands: menen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|