Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alternatief
alternatief [boodskap #127395] Do, 08 Augustus 2019 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alternatief
Afbreking: al•ter•na•tief


Byvoeglike naamwoord: alternatief
Attributief: alternatiewe

Betekenis:
• Met 'n andere metode.
• Afwisselend; beurtelings.

Gebruik:
• Die pasiënt het met alternatiewe behandeling herstel.
• Hulle het alternatief elke oggend ontbyt gemaak.

Vertaling:
Engels: alternative
Nederlands: alternatief


Selfstandige naamwoord: alternatief
Meervoud: alternatiewe

Betekenis:
• 'n Ander moontlikheid of metode.

Gebruik:
• Het u 'n alternatief daarvoor?

Vertaling:
Engels: alternative
Nederlands: alternatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wederhelf
Volgende onderwerp: diegene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 05:30:43 MGT 2024