vermoed [boodskap #127385] |
Wo, 07 Augustus 2019 19:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermoed
Afbreking: ver•moed
Werkwoord: vermoed
Verlede tyd: het vermoed
Teenwoordige deelwoord: vermoedende
Betekenis:
• As waarskynlik ag; veronderstel; meen.
• Bedag wees op; agterdog hê.
Gebruik:
• Ek vermoed die Bokke gaan Saterdag se wedstryd wen.
• Hy het onraad vermoed.
Sinoniem:
• dink
Antoniem:
• weet
Vertaling:
Engels: to presume, suppose, surmise; to suspect
Nederlands: vermoeden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|