Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barium
Barium [boodskap #127363] So, 04 Augustus 2019 19:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bariet
Bariet
Barium (van Grieks barus, swaar) is 'n sagte, silweragtige metaal en chemiese element, simbool Ba; atoomgewig 137.36; atoomgetal 56. Vanweë die hoë reaktiwiteit daarvan in die aarde se atmosfeer word dit nie in suiwer vorm in die natuur aangetref nie. Barium kom in sy natuurlike staat voor as bariet of swaarspaat, BaSO4. Benitoïet is 'n seldsame edelgesteente wat barium bevat.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bariton
Volgende onderwerp: Bark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 11:12:07 MGT 2024