som [boodskap #127361] |
So, 04 Augustus 2019 19:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20615 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
som
Afbreking: som
Selfstandige naamwoord: som
Meervoud: somme
Verkleinwoord: sommetjie
Meervoud van verkleining: sommetjies
Betekenis:
• (wiskunde) 'n Wiskundeprobleem of -oefening.
• Die resultaat van optelling.
• 'n Groot hoeveelheid geld; geldbedrag.
Gebruik:
• Kon jy die som doen? Ek moes die juffrou vra om my met die som te help.
• Die som van vyf en drie en agt.
• 'n Miljoen rand is 'n behoorlike som.
Afgelei:
• optelsom
• koopsom
• huursom
Vertaling:
Engels: sum; amount
Nederlands: som
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|