Re: Tiscali [boodskap #1232] |
Ma, 14 Julie 2003 20:13 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:ra26hvcslciccb2o3gb2aqrd8tcm8jhcjt@4ax.com...
>
> Speedy:
> Elaine het dit nou bewys met daai ou wat gedreig het met spamming.
>
> Katryn:
> Yebo - Ja, sy het dit mos getrace na iemand wat van Tiscali gebruik
> maak?
> Volgens Elaine:
> "Die maatskappy se ISP is toe Tiscalli, so ons
> sal nou maar sien of hulle iets aan dit gaan doen -
>
> Speedy:
> Speedy - wat sy linkerduim vashou in die hoop dat jy nie gaan antwoord
> op dié een nie
>
> Katryn:
> Loooooorrrriiiindaaaaaa!!! Wat is jou epos adres
> nou weer?
> :-))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))
Ek het twee. Een by fsnet.uk en een by tiscali.uk, maar dis albei by die
huis, nie 'n maatskappy nie:-))) My werk e-pos is 'n .gov adres.
Lorinda
|
|
|
Re: Tiscali [boodskap #1233 is 'n antwoord op boodskap #1232] |
Ma, 14 Julie 2003 20:15 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Terloops, Andries het ook 'n tiscali adres, maar in za. Wonder wat nou weer
van hom geword het?
Lorinda
|
|
|
Re: Tiscali [boodskap #1234 is 'n antwoord op boodskap #1232] |
Ma, 14 Julie 2003 20:21 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:ra26hvcslciccb2o3gb2aqrd8tcm8jhcjt@4ax.com...
> Speedy:
> Speedy - wat sy linkerduim vashou in die hoop dat jy nie gaan antwoord
> op dié een nie
>
Nee dis okay, Speedy, ek wou niks verder se nie.....:-)))
Lorinda
|
|
|
Re: Tiscali [boodskap #1236 is 'n antwoord op boodskap #1234] |
Ma, 14 Julie 2003 20:35 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 14 Jul 2003 21:21:03 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "Katryn" wrote in message
> news:ra26hvcslciccb2o3gb2aqrd8tcm8jhcjt@4ax.com...
>> Speedy:
>> Speedy - wat sy linkerduim vashou in die hoop dat jy nie gaan antwoord
>> op dié een nie
>>
dit was in opvolg op my aanmerking oor die regsgesindes
wat ek gehoop het (en my linkerduim vasgehou het)...
|
|
|
Re: Tiscali [boodskap #1237 is 'n antwoord op boodskap #1236] |
Ma, 14 Julie 2003 20:42 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:eu46hvo287hnasi5gacd2e5vbf37k79f4k@4ax.com...
> On Mon, 14 Jul 2003 21:21:03 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:ra26hvcslciccb2o3gb2aqrd8tcm8jhcjt@4ax.com...
>>> Speedy:
>>> Speedy - wat sy linkerduim vashou in die hoop dat jy nie gaan antwoord
>>> op dié een nie
>>>
>
> dit was in opvolg op my aanmerking oor die regsgesindes
> wat ek gehoop het (en my linkerduim vasgehou het)...
>
Ja, ek weet:-))
Lorinda
|
|
|
Re: Tiscali [boodskap #1241 is 'n antwoord op boodskap #1237] |
Ma, 14 Julie 2003 21:29 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> dit was in opvolg op my aanmerking oor die regsgesindes
>> wat ek gehoop het (en my linkerduim vasgehou het)...
>>
>
> Ja, ek weet:-))
>
> Lorinda
>
>
En jy was nice genoeg om nie klem te lê daarop nie, toe doen ek dit
|
|
|