korrek [boodskap #127344] |
Sa, 03 Augustus 2019 09:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20615 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korrek
Afbreking: kor•rek
Byvoeglike naamwoord: korrek
Vergrotende trap: korrekter
Oortreffende trap: korrekste
Attributief: korrekte
Intensief: hiperkorrek
Betekenis:
• Wat reg is en nie foute bevat nie; foutloos.
Gebruik:
• Jou antwoord is korrek.
Sinoniem:
• foutloos
• reg
Antoniem:
• foutief
• inkorrek
• verkeerd
Vertaling:
Engels: correct, right, proper
Nederlands: correct
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|