Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » die huisgenoot
die huisgenoot [boodskap #11061] So, 19 Oktober 1997 00:00 na volgende boodskap
Wim Van Rooyen  is tans af-lyn  Wim Van Rooyen
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek kan glad nie se dat ek baie gelukkig is met die huisgenoot se inhoud
nie.
Dit is meestal 'n klomp gemors en hul fokus deesdae net op Diana. Ek het
simpatie met haar dood, maar hul kan nou gerus varser stories kry.

As dit nie iets totaal onrealisties is nie, is dit platvloers. Ag nee,
bring eerder
vir ons beter stories soos wat dit altyd was.
Re: die huisgenoot [boodskap #11062 is 'n antwoord op boodskap #11061] So, 19 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 19 Oct 97 12:41:22 GMT, "Wim Van Rooyen" wrote:

nie.[/color]
> Dit is meestal 'n klomp gemors en hul fokus deesdae net op Diana. Ek het
> simpatie met haar dood, maar hul kan nou gerus varser stories kry.
>
> As dit nie iets totaal onrealisties is nie, is dit platvloers. Ag nee,
> bring eerder
> vir ons beter stories soos wat dit altyd was.>>

Ek lees toevallig 'n boek oor Peter Blum nou.
Met die verskyning van albei sy bundels , is Huisgenoot 'n groot
teenwoordigheid omdat die bundels in Huisgenoot geresenseer en
uitvoerig bespreek is deur mense soos Ernst Lindenberg.

Huisgenoot was eens op 'n tyd 'n tydskrif gewees...
Re: die huisgenoot [boodskap #11063 is 'n antwoord op boodskap #11061] So, 19 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Atlas`  is tans af-lyn  Atlas`
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
On 19 Oct 97 12:41:22 GMT, "Wim Van Rooyen" wrote:

> Ek kan glad nie se dat ek baie gelukkig is met die huisgenoot se inhoud
> nie.
> Dit is meestal 'n klomp gemors en hul fokus deesdae net op Diana. Ek het
> simpatie met haar dood, maar hul kan nou gerus varser stories kry.
>
> As dit nie iets totaal onrealisties is nie, is dit platvloers. Ag nee,
> bring eerder
> vir ons beter stories soos wat dit altyd was.

Stem saam, maar het 'n voorstel: hou net eenvoudig op om Huisgenoot
te lees. Ek het op skool al opgehou. Rede: ek het eendag die blaaie
van ons liewe Huisgenoot getel. Uit 'n totaal van naby die 180
bladsye, was meer as 90 advertensieblaaie!! Net daar 'n besluit
geneem.

Groete
Atlas`

============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Homepage: http://home.global.co.za/~brynie
Re: die huisgenoot [boodskap #11069 is 'n antwoord op boodskap #11061] Ma, 20 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
Martin Vivier  is tans af-lyn  Martin Vivier
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
ja wim.

die huisgenoot is nou eers vol stront.
hulle blaas Diana se dood so op......wonner wat gaan hulle als skryf as
Mandela dood gaan.

wonner net

Wim Van Rooyen wrote in message ...
> Ek kan glad nie se dat ek baie gelukkig is met die huisgenoot se inhoud
> nie.
> Dit is meestal 'n klomp gemors en hul fokus deesdae net op Diana. Ek het
> simpatie met haar dood, maar hul kan nou gerus varser stories kry.
>
> As dit nie iets totaal onrealisties is nie, is dit platvloers. Ag nee,
> bring eerder
> vir ons beter stories soos wat dit altyd was.
Vorige onderwerp: gesoek:tydskrif
Volgende onderwerp: Nuus uit SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:03:30 MGT 2024