politici [boodskap #127336] |
Vr, 02 Augustus 2019 20:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20615 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
politici
Afbreking: po•li•ti•ci
Selfstandige naamwoord: politikus
Meervoud: politikusse, politici
Verkleinwoord: politikussie
Meervoud van verkleining: politikussies
Betekenis:
• Meervoud van politikus; meer as een politikus. Persone wat 'n loopbaan in die politiek volg.
Gebruik:
• Die regerende party se politici het al weer beloftes gemaak wat hulle nie kan nakom nie.
Spelfout:
• politisie
Vertaling:
Engels: politicans
Nederlands: politici
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|