Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buiteland
buiteland [boodskap #127313] Wo, 31 Julie 2019 20:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20615
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buiteland
Afbreking: bui•te•land
Samestelling: buite + land


Selfstandige naamwoord: buiteland
Meervoud: buitelande

Betekenis:
• Elke land behalwe die een waarin jy woon; ander lande as die vaderland; vreemde gebied.

Gebruik:
• Talle Suid-Afrikaners verkies om hulle geld in die buiteland te belê.

Antoniem:
• binneland

Verwant:
• buitelander
• buitelands
• buitelandse

Vertaling:
Engels: abroad, foreign country
Nederlands: buitenland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: samelewing
Volgende onderwerp: voort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 08:04:29 MGT 2024