samelewing [boodskap #127312] |
Wo, 31 Julie 2019 20:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
samelewing
Afbreking: sa•me•le•wing
Uitspraak: /ˈsɑː.məˌlɪə̯.vəŋ/
Selfstandige naamwoord: samelewing
Meervoud: samelewings
Verkleinwoord: samelewinkie
Meervoud van verkleining: samelewinkies
Betekenis:
• 'n Groep mense wat 'n samehorigheidsgevoel deel; bevolking wat 'n sosiale geheel vorm.
Gebruik:
• Ons moet misdaad uit die samelewing uitroei.
Sinoniem:
• gemeenskap
• sosiale orde
• maatskappy
Antoniem:
• individu
Afgelei:
• samelewingskritiek
• samelewingsnorme
• samelewingsopset
• samelewingspraktyke
• samelewingsproblematiek
• samelewingsisteem
• samelewingstelsel
• samelewingstruktuur
• samelewingsverhoudinge
• samelewingsvlak
Vertaling:
Engels: society, community, cohabitation
Nederlands: samenleving
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|