Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bariet
Bariet [boodskap #127303] Di, 30 Julie 2019 20:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bariet
Bariet
Bariet is 'n mineraal wat in verf- en ander nywerhede gebruik word. Dit is ook bekend as bariumsulfaat of swaarspaat en het chemiese formule BaSO4. Dit word aangetref in die omgewing van Postmasburg, in Oos-Transvaal en naby Pietersburg en word kommersieel op Germiston behandel. Bariet word dikwels saam met looderts aangetref. Litopoon, wat as wit verf gebruik word, is ’n mengsel van bariumsulfaat en sinksulfide. Sien BARIUM.

Bronne:
1. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
2. Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Vorige onderwerp: Barendsz, Willem
Volgende onderwerp: Bariton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 07:12:20 MGT 2024