Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barendsz, Willem
Barendsz, Willem [boodskap #127302] Di, 30 Julie 2019 20:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Willem Barentsz
Willem Barentsz
Willem Barendsz (ca. 1550 - 97) was 'n Hollandse ontdekkingsreisiger, seevaartkundige en kartograaf. Hy het drie pogings aangewend om die Noordoostelike Deurvaart te vind en het die Bere-eiland en Spitsberge ontdek. Die hut waarin hy en sy metgeselle op die eiland Nova Zembla oorwinter het, is in 1871 gevind. Die Barendsz-see, ’n deel van die Noordelike Yssee, is na hom genoem.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barcelona
Volgende onderwerp: Bariet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:28:57 MGT 2024