skilderagtig [boodskap #127295] |
Di, 30 Julie 2019 14:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20615 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skilderagtig
Afbreking: skil•der•ag•tig
Byvoeglike naamwoord: skilderagtig
Vergrotende trap: skilderagtiger
Oortreffende trap: skilderagtigste
Attributief: skilderagtige
Betekenis:
• So mooi, pragtig en lieflik dat mens 'n skildery daarvan kan maak.
Gebruik:
• Die bergkranse is skilderagtig.
Sinoniem:
• prentjiemooi
Vertaling:
Engels: picturesque, scenic
Nederlands: schilderachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|