Kom ons trek .... [boodskap #4426 is 'n antwoord op boodskap #109946] |
Wo, 22 Maart 2006 04:57 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit raak te Hollands hier .... So, kom ons trek na die bestaande en
onbenutte nuusgroep: alt.languages.afrikaans
Laat ons julle daar sien - Anti, Annette, Suidwester, Riaan - ALMAL
|
|
|
|
Re: Kom ons trek .... [boodskap #4431 is 'n antwoord op boodskap #4427] |
Do, 23 Maart 2006 22:58 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas schrieb:
> Ja-nee Anti - jy's hier.
> "Ek is hier, en MA is hier - ons twee le op Baas se baadjie.."
Hoekom is dit op Duits?
Gloudina
|
|
|
Re: Kom ons trek .... [boodskap #109946 is 'n antwoord op boodskap #4426] |
Do, 23 Maart 2006 02:18 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas skryf
So, kom ons trek na die bestaande en
> onbenutte nuusgroep: alt.languages.afrikaans
Sien julle my?
gloudina
|
|
|
Re: Kom ons trek .... [boodskap #109950 is 'n antwoord op boodskap #109946] |
Wo, 22 Maart 2006 09:12 |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 21 Mar 2006 20:57:05 -0800, "Jonas" wrote:
> Dit raak te Hollands hier .... So, kom ons trek na die bestaande en
> onbenutte nuusgroep: alt.languages.afrikaans
>
> Laat ons julle daar sien - Anti, Annette, Suidwester, Riaan - ALMAL
Hm.., die Groot Trek op Usenet.. En dan kom Boereoorloge, seker?
Dis almal nutteloos. As Michael Laudahn te wete kom julle is daar gaan
hy ook die pad op, met dieselfde gevolge. Het julle al gesien watter
omvang sy aksies het? Hy gaan internasionaal. Ek dink nog 'n bietjie
en ook Franstalige, Duitse, Engelse, Skandinawiese nuusgroepe het hom
in die huis (as dit nie al reeds die geval is nie).
Sou beter soek na Suidafrikaanse wetgewing wat sy praktyke kan
bestraf. In België het gister 'n nuwe webtuiste verskyn van die
regering waarop mense 'n klag kan neerlê teen sulke artikels as diè
van Michael Laudahn. En ook in Nederland bestaan dit reeds. Dis mos
duidelik dat rassisme en xenofobie die normale menselike verkeer in
gevaar bring.
Of jy kan miskien probeer om 'n eie nuusgroep te maak vir julle mense
op Googlegroups, een wat moderasie het. Moet egter ook weet dat
moderasie self ook nie baie gesond is nie. Dit het ook sy nadele.
Die Belgiese webtuiste waaroor ek praat staan hier:
http://cyberhate.be/
Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Kom ons trek .... [boodskap #109979 is 'n antwoord op boodskap #109946] |
Do, 23 Maart 2006 02:15 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas skryf
> Dit raak te Hollands hier .... So, kom ons trek na die bestaande en
> onbenutte nuusgroep: alt.languages.afrikaans
>
> Laat ons julle daar sien - Anti, Annette, Suidwester, Riaan - ALMAL
Ek weet nie hoe nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Kom ons trek .... [boodskap #109987 is 'n antwoord op boodskap #109950] |
Do, 23 Maart 2006 09:50 |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Laai Agent af as 'n NG leser en gebruik sy "kill-"funksie om alle posse
van die man/mense outomaties te skrap nog voor jy dit gelees het.
Daar is ander lesers ook wat dieselfde soort ding outomaties kan doen.
|
|
|
|