Betekenis:
• Attributiewe vorm van sleg. Nie goed nie; onaangenaam; bedorwe.
Gebruik:
• Gooi die slegte sop wag.
Spreekwoord:
• Die goeie met die slegte neem. [Goed en kwaad aanvaar.]
• Hou goeie moed, die slegte kom vanself. ['n Mens moet altyd hoopvol wees.]
• Goeie geld na slegte geld gooi. [Meer belê in 'n onderneming wat geen wins maak nie.]
• Dis 'n slegte aasvoël wat bly sit as hy gevreet het. [Gesê as verskoning deur 'n gas wat onmiddellik na ete wil vertrek.]