reageer [boodskap #127262] |
So, 28 Julie 2019 09:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20615 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reageer
Afbreking: rea•geer
Werkwoord: reageer
Verlede tyd: het gereageer
Betekenis:
• Op 'n spesifieke manier optree omdat iets gebeur het. Aksie wat op 'n bepaalde inset of prikkel volg.
Gebruik:
• Sy reageer nie goed op die behandeling nie.
• Hy reageer nie as sy met hom praat nie.
Vertaling:
Engels: to react, respond
Nederlands: reageren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|