Betekenis:
• (religie) Godverlate plek waar die duiwel is, waarheen sondige mense se siele gaan as hulle sterf.
• (figuurlik) Baie sleg; 'n verskriklike plek of toestand.
Gebruik:
• As jy so vloek gaan jy eendag reguit hel toe.
• My naweek was hel, ek moes die hele tyd studeer om die werk op te vang.
Antoniem:
• hemel
Vertaling:
Engels: hell
Nederlands: hel
Werkwoord: het
Verlede tyd: het gehel
Betekenis:
• Skuins staan; na 'n kant toe leun.
Gebruik:
• Die boom hel gevaarlik oor na die huis se kant toe.
Vertaling:
Engels: to dip, incline, slant, slope, heel
Nederlands: hellen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.