Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » getoë
getoë [boodskap #127256] Sa, 27 Julie 2019 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20615
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
getoë
Afbreking: ge•to•ë



Byvoeglike naamwoord: getoë

Betekenis:
• (deftig) Grootgeword; grootgemaak; opgevoed.

Gebruik:
• Ek is in die Vrystaat gebore en getoë.

Vertaling:
Engels: brought up, grown up, raised
Nederlands: getogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhoudingsgetal
Volgende onderwerp: vry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 07:59:00 MGT 2024