verhoudingsgetal [boodskap #127255] |
Sa, 27 Julie 2019 10:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20615 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verhoudingsgetal
Afbreking: ver•hou•dings•ge•tal
Samestelling: verhouding + -s- + getal
Selfstandige naamwoord: verhoudingsgetal
Meervoud: verhoudingsgetalle
Betekenis:
• Getal wat 'n verhouding uitdruk, wat ontstaan as twee ander getalle met mekaar gedeel word.
Gebruik:
• Mach is 'n verhoudingsgetal wat die verhouding tussen die lugsnelheid van 'n vliegtuig en klanksnelheid aandui.
Sinoniem:
• ratio
Vertaling:
Engels: ratio
Nederlands: verhoudingsgetal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|