Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elders
elders [boodskap #127253] Sa, 27 Julie 2019 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20615
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elders
Afbreking: el•ders




Bywoord: elders

Betekenis:
• Op 'n ander plek; nie hier nie; êrens anders.

Gebruik:
• My familie woon elders in die Kaapprovinsie.

Antoniem:
• hier

Vertaling:
Engels: elsewhere
Nederlands: elders

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plase
Volgende onderwerp: program
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 08:09:33 MGT 2024