Betekenis:
• Meervoud van vrou; meer as een vrou; Volwasse of getroude vroulike persone.
Gebruik:
• Wêreldwyd word daar word bietjie minder vrouens as mans gebore.
• Vrouens in die plakkerskamp kry swaar weens die swak higiëne en gebrek aan toilette in hul woongebied.