saamstem [boodskap #127230] |
Vr, 26 Julie 2019 06:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20615 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamstem
Afbreking: saam•stem
Samestelling: saam + stem
Werkwoord: stem saam, saamstem
Verlede tyd: het saamgestem
Betekenis:
• Dieselfde oor 'n saak dink; eensgesind wees; akkoord gaan.
Gebruik:
• Daarmee kan ek volkome saamstem.
• Die twee stry alewig en kan oor niks saamstem nie.
Antoniem:
• verskil
Verwant:
• saamgaan
• saamkom
• saamneem
• saamwerk
Vertaling:
Engels: to agree, harmonize
Nederlands: overeenstemmen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|