Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skalpel
skalpel [boodskap #127225] Do, 25 Julie 2019 19:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20615
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskeie skalpels.
Verskeie skalpels.
skalpel
Afbreking: ska•pel


Selfstandige naamwoord: skalpel
Meervoud: skalpels
Verkleinwoord: skalpeltjie
Meervoud van verkleining: skalpeltjies

Betekenis:
• Skerp mes waarmee mediese operasies uitgevoer word.

Gebruik:
• Die dokter het 'n insnyding met 'n skalpel gemaak.

Sinoniem:
• doktersmes
• ontleedmes
• operasiemes

Vertaling:
Engels: scalpel
Nederlands: scalpel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elkeen
Volgende onderwerp: slaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 07:52:44 MGT 2024