vlyt [boodskap #127208] |
Wo, 24 Julie 2019 15:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlyt
Afbreking: vlyt
Selfstandige naamwoord: vlyt
Meervoud: –
Betekenis:
• Ywer; fluksheid; arbeidsaamheid; werksame doelgerigtheid.
Gebruik:
• Hulle vlyt en deursettingsvermoë beïndruk die regering so dat die boere toegelaat word om die besette stukke grond te koop.
Vertaling:
Engels: diligence, determination, perseverance, assiduity
Nederlands: vlijt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|