Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
saal
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
saal
[
boodskap #127201
]
Wo, 24 Julie 2019 07:18
Leksikograaf
Boodskappe:
20615
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
Die binnekant van 'n saal.
saal
Afbreking: saal
Selfstandige naamwoord:
saal
Meervoud:
sale
Verkleinwoord:
saaltjie
Meervoud van verkleining:
saaltjies
Betekenis:
• Groot vertrek in 'n gebou waar mense kan saamkom.
Gebruik:
• Die
saal
is vir optredes aan 'n groep kunstenaars verhuur.
Afgelei:
• eetsaal
• gehoorsaal
• gemeenskapsaal
• hospitaalsaal
• kerksaal
• raadsaal
• skoolsaal
• sportsaal
• stadsaal
• vergadersaal
Vertaling:
Engels: hall, room, ward
Nederlands: zaal
'n Perd met 'n saal op sy rug.
Selfstandige naamwoord:
saal
Meervoud:
saals
Verkleinwoord:
saaltjie
Meervoud van verkleining:
saaltjies
Betekenis:
• Sitplek wat op 'n fiets, motorfiets of 'n perd se rug gemonteer word.
Gebruik:
• Die delwer wat die diamant gevind het, is met £ 500 kontant, 'n perd,
saal
en toom beloon.
Spreekwoord:
• Iemand uit die
saal
lig. [Iemand uit 'n posisie kry en dit dan self inneem.]
• Stewig in die
saal
sit. [Goed gevestig wees in die pos.]
Afgelei:
• rysaal
Vertaling:
Engels: saddle, seat
Nederlands: zadel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
here
Volgende onderwerp:
eendag
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Di Nov 05 08:03:21 MGT 2024