Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » red
red [boodskap #127193] Di, 23 Julie 2019 06:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20615
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
red
Afbreking: red




Werkwoord: red
Verlede tyd: het gered

Betekenis:
• Om iemand uit die moeilikheid te help; van gevaar of iets onaangenaams verlos.

Gebruik:
• Die brandweer moes die kat uit die boom red.

Verwant:
• redbaar
• reddeloos
• redder
• redding

Vertaling:
Engels: to save, rescue
Nederlands: redden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mis
Volgende onderwerp: kak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 08:05:28 MGT 2024