Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gerus
gerus [boodskap #127190] Di, 23 Julie 2019 06:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20615
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gerus
Afbreking: ge•rus



Byvoeglike naamwoord: gerus
Vergrotende trap: geruster
Oortreffende trap: gerusste
Attributief: geruste
Intensief: doodgerus, houtgerus

Betekenis:
• Sonder bekommernis of vrees; veilig en rustig.

Gebruik:
• Na dat gesprek was sy in 'n geruste stemming.

Afgelei:
• gerusstel
• gerustheid

Vertaling:
Engels: calm, easy, quiet, tranquil
Nederlands: gerust


Bywoord: gerus

Betekenis:
• Vrylik; sonder aarseling.

Gebruik:
• Jy kan dit gerus glo.
• Kom kuier gerus weer.

Vertaling:
Engels: safely, do come
Nederlands: gerust


Werkwoord: rus
Verlede tyd: het gerus

Betekenis:
• Verlede deelwoord van rus.

Gebruik:
• Na al die harde werk het hy eers bietjie gerus.

Vertaling:
Engels: rested
Nederlands: gerust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beslis
Volgende onderwerp: afgelope
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 08:02:45 MGT 2024