boud [boodskap #127187] |
Ma, 22 Julie 2019 19:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20615 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boud
Afbreking: boud
Selfstandige naamwoord: boud
Meervoud: boude
Verkleinwoord: boudjie
Meervoud van verkleining: boudjies
Betekenis:
• Een van die twee dik, vlesige agterdele van 'n mens of dier; spiere aan die agterkant van die bekken; agterstewe.
Gebruik:
• Die perd het my aan my boud gebyt.
Spreekwoord:
• Hy is hoog met die boud. [Hy is dronk.]
Afgelei:
• boudvleis
• lamsboud
• skaapboud
• varkboud
Homofoon:
• bout (wat met ’n moer vasgedraai word)
Vertaling:
Engels: buttock
Nederlands: bil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|