media [boodskap #127184] |
Ma, 22 Julie 2019 18:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20615 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
media
Afbreking: me•di•a
Selfstandige naamwoord: medium
Meervoud: mediums, media
Betekenis:
• 'n Kommunikasiemiddel wat baie mense bereik.
• Meervoud van medium; meer as een medium.
Gebruik:
• Die media gee min aandag aan die plaasmoorde.
• Die mikrobioloog gebruik 'n vloeibare media om die kultuur te kweek.
Hiponiem:
• massamedia
• staatsmedia
Afgelei:
• mediaberig
• mediadekking
• mediagroep
• mediasensasie
• mediaverklaring
Vertaling:
Engels: media
Nederlands: media
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|