Betekenis:
• Standpunt wat mens inneem of 'n mening wat mens verdedig.
• Verdedigingswerk; posisie waarin soldate hulself opstel om hulle teen die vyand te verdedig.
Gebruik:
• Hy maak 'n belaglike stelling.
• Die weermag moes die stelling ontruim en terugval.
Vertaling:
Engels: proposition, theorem, thesis; position
Nederlands: stelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.