Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aksie
aksie [boodskap #127161] So, 21 Julie 2019 08:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aksie
Afbreking: ak•sie




Selfstandige naamwoord: aksie
Meervoud: aksies
Verkleinwoord: aksietjie
Meervoud van verkleining: aksietjies

Betekenis:
• 'n Handeling of beweging; bedrywigheid.
• 'n Regsaak wat aanhangig gemaak is.

Gebruik:
• Hy hou van rolprente vol aksie.
• Sy loods 'n aksie vir skadevergoeding teen die grondbesetters.

Spreekwoord:
• 'n Aksie teen iemand hê. ['n Geskil met iemand hê.]

Sinoniem:
• handeling

Antoniem:
• reaksie

Afgelei:
• aksiefliek
• aksiefoto

Vertaling:
Engels: action; agitation
Nederlands: actie, aktie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sing
Volgende onderwerp: reaksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:25:26 MGT 2024