Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keuse
keuse [boodskap #127159] So, 21 Julie 2019 07:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
keuse
Afbreking: keu•se




Selfstandige naamwoord: keuse
Meervoud: keuses
Verkleinwoord: keusetjie
Meervoud van verkleining: keusetjies

Betekenis:
• Die handeling wanneer 'n mens kies, of die reg om te mag kies.
• Dit waaruit mens kan kies.

Gebruik:
• My keuse is gemaak. In daardie geval het jy geen keuse nie.
• Ek kan net nie besluit nie, die keuse is te groot!

Hiponiem:
• beroepskeuse
• promotorskeuse
• woordkeuse

Afgelei:
• keuseblokkie
• keuselys

Verwant:
• besluit

Vertaling:
Engels: choice, selection; option
Nederlands: keuze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drink
Volgende onderwerp: sing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:57:45 MGT 2024