Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konveks
konveks [boodskap #127157] Sa, 20 Julie 2019 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Konvekse, konveks-konkawe en 'n bikonvekse lens.
'n Konvekse, konveks-konkawe en 'n bikonvekse lens.
konveks
Afbreking: kon•veks



Byvoeglike naamwoord: konveks
Attributief: konvekse

Betekenis:
• Met 'n oppervlak wat na buite bult (uitwaarts gekrom is).

Gebruik:
• 'n Lens is konveks as dit dikker in die middel as aan die kante is.
• As ligstrale op 'n konvekse lens val, konvergeer hulle (loop hulle saam); die gevolg is dat voorwerpe groter lyk.

Sinoniem:
• bolrond

Antoniem:
• konkaaf
• holrond

Vertaling:
Engels: convex
Nederlands: convex

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ambulans
Volgende onderwerp: drink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:37:21 MGT 2024