Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wederom
wederom [boodskap #127133] Do, 18 Julie 2019 19:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20615
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wederom
Afbreking: we•der•om



Tussenwerpsel: wederom

Betekenis:
• Groet by die afskeid van 'n persoon; totsiens; tot 'n volgende keer.

Gebruik:
Wederom, ons sien mekaar spoedig weer!

Vertaling:
Engels: see you again!
Nederlands: wederom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onlangs
Volgende onderwerp: geleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 07:53:57 MGT 2024